Friday 3 February 2012

Skud daai litte!

Kyk, daar is nie twee stories daaraan nie, Marli het die Dodds bloedlyn in haar, want die "Doddse" is baie lief vir dans. Ons is somer gebore met ritme in ons stap.

Op die ouderdom van 14 maande het Marli ook nou haar talente begin beoefen. As ek musiek in die huis speel, dan knak sy daai kniëe en begin heen en weer wieg en bons soos 'n regte damaratjie. Tog te kosbaar. Ek moes dit net met julle deel. Geniet! (Jammer vir die beligting)



No comments:

Post a Comment